Log in to not see this ad
Forum
The Forum is where people can post topics and ideas and have others respond. It's a place for discussions and sharing, where members can learn from each other.

      Advanced search
Tags
September 24, 2017, 12:30:19 PM *
Welcome, Guest. Please login or register.
Did you miss your activation email?

Login with username, password and session length
Register or Login using a Social Network
Notes:
  1. If you don't already have an account, a new account will be created.
  2. If you already have an account but it hasn't been linked before or doesn't share the same email address, a new account will be created. Members may ONLY have one account.
  3. We will copy some information for a registration, but we will NEVER copy passwords.

 December 01, 2015 - Parrot Time - Issue 18 - Issue 18 of Parrot Time is on the stands!


As always, we welcome others to contribute articles as well. http://www.parrottime.com
Register as a member to make this ad go away
Afrikaans - Bekend Stelling


No user is in chat.
Pages: 1
Print
Author Topic: Bekend Stelling  (Read 2729 times)
Mel
Newbie  Offline
South AfricaMood: Happy
  Posts: 20
Melanie Botha
Ignore

« on: September 09, 2010, 10:56:44 AM »

Hallo aan Almal

Ek weet so ver is ek die enigste afrikaans spreukend persoon op die forum maar as daar dalk per toe val nog 'n afrikaans spreukend aan sluit by die forum hier is my "Intoduction" of as daar dalk iemand is wat belangstel om afrikaans te leer, dan kan jy met my kontak maak en ek sal help waar ek kan.

My naam is Melanie en ek is van Suid Afrika en leef tans in Pretoria, ek is 27 jaar oud. My ouers leef in Balito dus in Kwa zulu Natal so ek is gereeld tussen Pretoria en Balito. My pa is oor spronklik van Nederland, Amsterdam so ons huis taal is Duits maar ek het Afrikaans en Duits saam groot geword. Ek kan Afrikaans, Duits en engels lees, skryf en praat. Ek studeer op die oomblik Italiaans en Persies, terwyl ek my tweede jaar in projek bestuur doen. As daar enige iemand is wat belang stel om Afrikaans te wil leer of belang stel in Afrikaans is jy meer as welkom om my te kontak en ek sal help met wat ook al vra jy het.

Baie Dankie
Mel
Logged

Knows Afrikaans, English, Dutch, Zulu, Xhosa, Northern Sotho
Is learning Italian
Newbie  Offline
NetherlandsMood: Happy
  Posts: 23
Ignore

« Reply #1 on: September 11, 2010, 05:17:56 PM »

Hoi,

Welkom op het forum! Sajro leert al Nederlands en jomjome leert ook al Nederlands.
Sajro is al enorm goed en jomjome leert het ook heel goed.

Hoe gaat het met jouw apprentices? (A)
Zijn er nog mensen die Afrikaans willen leren?

Het is voor mij voor 99% begrijpbaar, maar het duurt wel langer om het te lezen.
Logged

Knows Dutch, English, German, French, Turkish, Spanish, Latin, Greek (Ancient)
Is learning Turkish
Mel
Newbie  Offline
South AfricaMood: Happy
  Posts: 20
Melanie Botha
Ignore

« Reply #2 on: September 14, 2010, 09:49:44 AM »

Hoi

Veel dank voor de verwelkoming, Het gaat erg goed met mijn Apprenticeship. Ik heb nog niet van welke mensen gehoord die geïnteresseerd om Afrikaans te leren, maar als je geïnteresseerd bent zal ik je leren. Je begrijpt het al goed dus dat is niet moeilijk voor je te zijn. IK hoor Sajro doen zo goed in zijn NL. Jomjome kan heel goed afrikaans praten.

Bedankt
Mel
Logged

Knows Afrikaans, English, Dutch, Zulu, Xhosa, Northern Sotho
Is learning Italian
Newbie  Offline
South AfricaMood: Happy
  Posts: 8
Ignore

« Reply #3 on: January 05, 2011, 04:32:57 PM »

Hallo daar! Ek is self Afrikaanssprekend en, wil jy dit glo, bly ook in Pretoria. ^^ Ek is 'n Christen. My ouers is albei van hier af, maar my oupa (aan my pa se kant) was van Duitsland, en my ouma se voorouers ook, dus het my pa Duits grootgeword en kan my ma, my broer en ek almal so min of meer Duits praat, en meeste van die familie aan my pa se kant ook. Ek leer Noors en wil hierdie jaar ook begin om Portugees te leer. In 2013 hoop ek voorlopig om tale aan TUKS te studeer.

Maar weet jy, op die webtuiste waar ek vir densou raakgeloop het, naamlik UniLang, het ek al 'n hele paar ouens raakgeloop wat Afrikaans wil leer. Meeste van hulle is Nederlanders en Swede, maar daar's ook 'n Amerikaner, 'n Fin, 'n Hongaar en 'n Serwiër (die eerste twee praat dit al taamlik goed), en 'n Kroaat, alhoewel hy sê dat hy homself nie gemotiveerd kry nie. xD Op 'n ander forum, wat niks eers met tale uit te waai het nie, het ek 'n Amerikaner raakgeloop wat dit begin leer het. Ek is nogal verbaas oor die aantal mense wat geïnteresseerd is. o.O
Logged

Knows Afrikaans, English, German, Norwegian
Is learning Norwegian, Portuguese
Newbie  Offline
Netherlands
  Posts: 1
Ignore

« Reply #4 on: April 19, 2012, 09:24:39 AM »

Ek wil baie graag 'n reaksie skryf. Net as ujjain is ek 'n Nederlander en ek is baie geïnteresseer in Afrikaans. Al jare skryf ek Afrikaans, maar baie prate kan ek nie hier in Nederland nie. Natuurlik lees ek die Suid-Afrikaanse blade, soos: Beeld en Die Burger. Soms luister ik ook na Radio Sonder Grense.

Resentlik het ek 'n introduksie geskryf vir Nederlanders wat miskien geïnteresseer wees vir het lere van Afrikaans. Miskien kan ek die introduksie hier plaats vir julle om te lees. Ek sal dit plesierig vind om met Afrikaners te praat oor allerlei onderwerpe.

visitors can't see pics , please register or login
« Last Edit: April 19, 2012, 09:27:24 AM by Leviwosc, Reason: wrong name » Logged
Hero Member  Offline
  Posts: 4971
Ignore

« Reply #5 on: September 13, 2017, 09:37:53 AM »

https://bitbucket.org/snippets/elmerbillman1970p4/kEAjkR/
https://bitbucket.org/snippets/princehinson1966f4/78nyGy/
https://bitbucket.org/snippets/carminemcbee1997z0/8KAqzd/
 
(Microsoft Windowsв„ў XP 32bit/64bit and later).
https://bitbucket.org/snippets/princehinson1966f4/E8bnrq/
https://bitbucket.org/snippets/lylecasiano1994z9/MdXnxo/
https://bitbucket.org/snippets/carminemcbee1997z0/pKAEdo/
https://bitbucket.org/snippets/jameygarica1987z8/L8jzK8/
 
Used by DOWNLOAD STARTER KIT This was the last version of Keyframe Caddy to support Flash Professional CS3 through CS5.5. Apr 15, 2010 The onion skin in Flash 8 is really handy when it comes to frame-to-frame animation. macromedia flash player cs5 free download fONRx Adobe Macromedia Freehand MX 11.0 2 Full Version Free Download Sep 30, Macromedia Flash 8!
 
4. A classic game bought back to life this time as a browser based, first person shooter is Wolfenstein 3d. Windows XP Download Windows PC Game Isos (Pre 2005) @ The Iso Zone • The Ultimate Retro Gaming Resource. Excite yourself with the Great puzzle adventure on your PCs!!
http://google.com/q=xf124sc4
Logged
  Tags:
Pages: 1
Print
 
Jump to:  



Language-Direct, the online shop for people who love to learn languages
All my gold is here!
Powered by MySQL Powered by PHP Powered by SMF 1.1.19 | SMF © 2006-2010, Simple Machines LLC
SMFAds for Free Forums
Valid XHTML 1.0! Valid CSS!
Google visited last this page February 24, 2017, 05:07:09 AM
Parleremo
About Parleremo
Sitemap
Staff
Development
Support
FAQ
Contact Us
Publications
Magazine
Desktop Calendar
Dictionaries
Word Search Puzzles
Community
Forum
Forum (lofi)
Legal
Terms of Use
Privacy Policy
Sharing:

© Parleremo 2008-2017. All rights reserved

Login | Register

© Parleremo 2008-2017. All rights reserved